alurmo
NEO NARCY PIRATE (NIGHTWATCH)
- Joined
- May 5, 2024
- Posts
- 29,783
- Reputation
- 49,697
my interpretasie van wit mense in die land was altyd so, alhoewel die staat in hulle geneig was vir die meerderheid van suid afrika se suksess, die punt in moderne tyd is dat hulle die vyand is vir die rest van die land, nou dai punt kan waar wees of false, maar my grootste probleem met daai geloof is die punt van waarvoor voorstell jy die woede van wat jou voorvaders gehou het, op die volgende figure van hulle, wie dalk nie daardie selfde gelowe hou nie, op sosiale media die populere toestand wat swart en kleurling mense hulle in sit, wie nou n anders geloof het as die normall is n innerlikse haat en oorvloeiende kwaad vir die wit ras
die punt van vreemde is nie nuut vir wit mense nie, dit was waargeneeem toe daar buitelanders na die einde van die die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog toe honderde vroue hul moederlande verlaat het en na Suid-Afrika toe gekom het, sommige op soek na avontuur, wat van wat ek opgetel het van wit mense is die meerderheid hulle neiging, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. die ding wat ek hou van die topiek is dat die vrouens het van reg oor die wêreld gekom, van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk wat in die suiderlike punt van n afrika land is
Hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het.
baia inspererend, ongelukkig was my voorvaders slawe deur hierdie periode
@Th3Man @Rexyneedstoascend (im sure they atleast teach afrikaans as a second language lol)
@Ghost Philosophy